20 Januarie 2009
Posted in
Didage -
Geestelike Gewoontes
Dis is in die gewone gang van die lewe wat ons in voeling bly met God. Ons is nie afhanklik van opwellings van insig, gevoel of inspirasie nie. Ons hoef ook nie te wag tot ons regtig iets nodig het nie. Ons kan ontvanklik wees om die Gees in elke oomblik te herken.
“In voeling” - die Afrikaanse weergawe van Staying in Touch van John Ackerman - help ons om hierdie ondervindings in ‘n lewenswyse te verander. In die loop van ses weke leer ons saam om God te herken in ons eie stories, ons daaglikse lewe (Rus, Neem waar, Luister, Doen), in die lees van die Bybel, in die ontvang en gee van liefde en in wat regtig belangrik is.
Koste: R30 vir boekie

Begin 5 Augustus 18:30
Inskrywings
| < Vorige | Volgende > |
|---|