Are you tired? Worn out? Burned out on religion? Come to me. Get away with me and you’ll discover life. I’ll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me - watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace. I won’t lay anything heavy or ill-fitting on you. Keep company with me and you’ll learn to live freely and lightly. Matteus 11:28-30 in “The Message”

Ons fokus hierdie kwartaal weer op geestelike dissiplines - die “unforced rhythms of grace” waarvan Jesus hier praat. Volgens Adele Calhoun val jou begeerte na hierdie soort lewe nie uit die lug uit nie. Dit dui daarop dat die Gees reeds in jou lewe werk. En die Gees stuur jou in die rigting van dié dissiplines wat jy in hierdie fase van jou lewe nodig het - die dissiplines wat nou pas.

Ons gaan hierdie kwartaal ‘n paar van die gewoontes wat Calhoun in haar boek noem, bestudeer en beoefen, op soek na ‘n eie, unieke lewensreël vir elkeen van ons.

Kursusmateriaal: “Spiritual Disciplines Handbook” deur Adele Calhoun - R280.

AddThis Social Bookmark Button

This content has been locked. You can no longer post any comment.