|
01 April 2009
Posted in
Didage -
Geloof in Aksie
Word deel van ‘n toerustingsproses om die pad met ander gelowiges in Somerstrand te stap in ‘n “Werk maak saak vir God” –seminaar (selfs die verlies of gebrek aan werk is vir God belangrik!). Ons wil saam leer hoe ons hoop, genade en liefde in die gemeenskap kan vermeerder.
Die komponente van die toerusting is as volg:
• Jou ervaring van werk – misleidende werkbeskouings
• God se werk – my motivering
• God se metode – my werk styl
• God se resultate – my lewensuitkyk
• Eer God deur jou werk – ‘n uitdaging tot toerekenbaarheid
Koste: R80 [ handleiding] – RSVP 0829623309 of die kerkkantoor
Begin 6 Mei om 18:30
| < Vorige | Volgende > |
|---|






