‘n Relevante,  Bybelse Ouerskapkursus

Hettie Brittz, die skrywer van die boeke Kweek Kinders met Karakter en Kweek Gesonde Gesag, het onlangs haar bestaande ouerskapkursus met die insigte van Andalene Salvesen gekombineer en omskep in ‘n opwindende DVD-reeks met meegaande werkboeke.

Hierdie kursus is al die afgelope ses jaar in Presbiteriaanse-, NG-, Baptiste- en Charismatiese kerke aangebied en praatjies daaroor is al op Kruiskyk, MNet en Radio Kansel uitgesaai.

Donderdae 19:00-21:00. Kontak vir Lynette by 083 793 3320.. (Besoek gerus die webwerf www.immergroenouerskap.co.za vir ’n voorskou in DVD-formaat en ander relevante inligting.)

AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar