header4.jpg

Nuusflitse

My Man het Dementia

Christine Veldsman het 'n aangrypende boek geskryf oor dementia, vanuit haar eie persoonlike belewenis daarvan.  Lees meer ...

Bestel by 041 583 3341.

AANDDIENS:  PREKE

Jy kan ons aanddienste se preke aflaai by www.klema.co.za of deur hier te klik.

BIDDEND LUISTER

As jy onderneem om elke week 'n uur opsy te sit om vir ons gemeente te bid en graag die gebedsriglyne wil ontvang, kontak ds Rethie by rethie@global.co.za vir Biddend Luister, of gee jou naam in by Liésl by die kerkkantoor of laai dit hier af.

Somerstrand Blog

Lewende Hawe
gesprekke in, met en oor die NG Kerk Somerstrand

Bybelskool

Bybelskool
Die Woord is 'n huis om in te woon
109823
VandagVandag220
GisterGister280
Hierdie weekHierdie week1559
Hierdie maandHierdie maand1006
TotaalTotaal109823

Aantal Besoekers

Haloweb

Kleingroepe - Materiaal

AddThis Social Bookmark Button

Lees 1 Konings 12

Luister na die teksgedeelte – wat tref jou?

  • Watter woord of frase het vir jou uitgestaan?
  • Waar het jou gedagtes gestop?
  • Deel dit met mekaar.
  • Wat leer die gedeelte julle oor omgee in 'n wêreld waar daar onderdrukking is?

Luister na die konteks – waar is ons?

  • Wat is die konteks van die verhaal? – geografies, polities, sosiaal, maatskaplik, ekonomies
  • Wat doen dit aan mense in die teksgedeelte – en hoe reageer hulle daarop?
  • Wat is ons konteks? – geografies, polities, sosiaal, maatskaplik, ekonomies
  • Wat doen dit aan ons – en hoe reageer ons daarop?
  • Watter raakpunte en verskille is daar tussen hulle konteks en ons eie?

Luister na God – wat doen God?

  • Waar is God in die verhaal besig om te werk?
  • Wat is God se goeie nuus in die verhaal (= evangelie)?
  • Hoe help die gedeelte jou om God se werk beter te verstaan?
  • Waar is God in ons konteks besig om te werk?
  • Wat is God se goeie nuus vir ons konteks (= evangelie)?
  • Hoe roep God jou om betrokke te raak by wat Hy doen in ons konteks?
Gesels saam oor die tema op ons blog.

Lewer kommentaar

Your name:
Your email:
Titel:
Kommentaar: