|
12 November 2010
Posted in
Kleingroepe -
Materiaal
LEES
- Lees die verhaal van Marta en Maria: Lukas 10:38-42
LUISTER
- Wat het jou getref?
- Wat sien jy raak van Jesus se gesprek met Marta en Maria?
- Wat leer jy by Hom?
- Wat sien jy raak van hulle gesprek met Jesus?
- Wat leer jy by Marta en Maria?
- Lees ook wat op die binneblad oor die konteks van die verhaal geskryf is. Watter lig werp dit vir jou op die verhaal van Marta en Maria?
LEEF
- Hoe kan jy meer gasvry wees teenoor ander in jou lewe, soos Marta en Maria?
- Hoe kan jy dit vir ’n ander ouderdomsgroep as jou eie doen?
| < Vorige | Volgende > |
|---|






