|
16 April 2011
Posted in
Kleingroepe -
Johannes
Ons werk deur die evangelie van Johannes tot by Pinkster en daarna volg ons die leesrooster tekste. Elke Sondag sal daar materiaal beskikbaar wees vir die volgende week. Klik op die lysie van Bybelstudies in die middelste module bo-aan die webtuiste net onder die hoofspyskaart om dit af te laai. Dit is ook in gedrukte vorm by die kerkkantoor beskikbaar:
- 24-30 April - Johannes 1:1-18
- 1-7 Mei - Johannes 6
- 8-14 Mei - Johannes 10
- 15-21 Mei - Johannes 14
- 22-29 Mei - Johannes 20
- 30 Mei - 4 Junie - 1 Petrus 4:12-14; 5:6-11
- 5-11 Junie -Numeri 11:24-30
- 12-18 Junie - 2 Korintiërs 13:5-14
| < Vorige | Volgende > |
|---|






