AddThis Social Bookmark Button

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 09:00 tot 13:00; 14:00-16:30

Telefoon

041 583 5115


 Faks

041 583 1788

 
 

E-pos

ngksomer@global.co.za

 

Posadres

Posbus 32050

Somerstrand

6019

 

Straatadres

Louis Bothasingel 77

Somerstrand

Port Elizabeth

6001

33°59.76'

25°39.58'

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Google Maps: http://bit.ly/eOEgJO

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Kommentaar  

 
0 # MevEngela Verwey 2011-07-17 15:25
Beste Somerstrand Gemeente

Ons wil graag by julle gemeente aansluit, wat is die volggende stap?

Ons sal ook graag by 'n selgroep/omgeegroep betrokke wees, maar is onseker oor wat die verskil tussen die twee is?

Ek sien uit daarna om van julle te hoor.

Groete

Engela Verwey
0822268101
67 Gomery Ave
Somerstrand
6001
Reply | Reply with quote | Quote
 
 
0 # LidmaatskapWebmeester 2011-07-18 09:34
Hi Engela - baie welkom! Jy vul net 'n nuwe intrekkers vorm by die kerk in met al jou detail. Ons sal dit dan verder hanteer. Die selgroepe word volgens eie keuse saamgestel (vriende, gesinne met kleiner kinders, ens) en vergader normaalweg weekliks. Die omgeegroepe word in wyks- en blokverband saamgestel, en vergader volgens hulle eie ritme, meesal maandeliks. Ek sal jou bel om jou in te skakel. Groete, Chris
Reply | Reply with quote | Quote
 

Lewer kommentaar