|
12 Januarie 2012
Posted in
Didage -
Lectio Divina
LECTIO DIVINA vanaf 18 Januarie Woensdae om 17:30 in die kerkgebou. Kom op jou eie en volg gewoon die instruksies op die skerm: word stil, luister na mooi musiek, oordink die week se Skrifgedeelte en antwoord in stil gebed. Rethie van Niekerk






