header1.jpg

Nuusflitse

My Man het Dementia

Christine Veldsman het 'n aangrypende boek geskryf oor dementia, vanuit haar eie persoonlike belewenis daarvan.  Lees meer ...

Bestel by 041 583 3341.

AANDDIENS:  PREKE

Jy kan ons aanddienste se preke aflaai by www.klema.co.za of deur hier te klik.

BIDDEND LUISTER

As jy onderneem om elke week 'n uur opsy te sit om vir ons gemeente te bid en graag die gebedsriglyne wil ontvang, kontak ds Rethie by rethie@global.co.za vir Biddend Luister, of gee jou naam in by Liésl by die kerkkantoor of laai dit hier af.

Somerstrand Blog

Lewende Hawe
gesprekke in, met en oor die NG Kerk Somerstrand

Bybelskool

Bybelskool
Die Woord is 'n huis om in te woon
110394
VandagVandag274
GisterGister259
Hierdie weekHierdie week274
Hierdie maandHierdie maand1577
TotaalTotaal110394

Aantal Besoekers

Haloweb
AddThis Social Bookmark Button

Missie

Die missie van die Ned Geref Gemeente Somerstrand is om ‘n Hawe te wees wat mense versorg en stuur, sodat ons met vreugde kan lewe en met liefde kan dien vanuit ‘n vaste geloofsverbintenis met Jesus Christus ons Hoof.


Onder leiding van die Heilige Gees verbind ons ons daartoe om:

  • toenemend te lewe in 'n liefdesgemeenskap
  • almeer vanuit Sy Woord toegerus te word
  • elkeen volgens hul gawe verantwoordelikheid te aanvaar vir dienslewering:
    • in die gemeente en
    • in die wêreld
  • sodat Christus te alle tye eerste in almal en alles is.

Fokusareas

  • Afhanklikheid van die Heilige Gees
  • Praktyke wat God se bedoeling vir die wêreld demonstreer
  • Bybels Vorming en Dissipelskap  
  • Roepingsgesag

Bediening

Gebed en kleingroepe is vir ons 'n belangrike prioriteit.  Kyk gerus onder Bedieninge vir meer inligting oor ons bedieninge, of onder Bedieningsplan 'n opsomming van die Kerkraad se Bedieningsplan.


Lewer kommentaar

Your name:
Your email:
Titel:
Kommentaar: