![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|
Liésl Knipe Admin Beampte 041 583 5115 |
Marlein van Deemter Skriba 041 583 5115
|
Fred Wilken Koster |
Albert Troskie Orrelis |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|
Deon Loots Leraar 041 583 5115
|
Rethie van Niekerk Leraar 041 583 5115
|
Chris van Wyk Leraar 041 583 5115 |
Deon Binneman Pastorale Hulp
|



AANDDIENS: PREKE
BIDDEND LUISTER

















Baie dankie
Jan
DISSIPELSKAP
Die dissipelskapkursus van Deon Loots (dissipel@gmail.com) kan jy by hom bestel. Dit is 'n drie jaar kursus. Ek cc hom sodat jy sy adres het.
HUWELIKSKURSUS
Die Alpha Huwelikskursus duur 8 weke lank.
Hier is 'n bietjie inligting oor die kursus van Alpha se een webtuiste af:
The Marriage Course was developed by Nicky and Sila Lee to work alongside the Alpha Course. The Alpha Marriage Course is an seven session Course designed to help any married couple build a healthy marriage that lasts a lifetime. The Course was launched in 2000 and over 2500 courses have been run including over 20 courses in Ireland, North and South.
The 7 Sessions cover:
* Building Strong Foundations
* The Art of Communication
* Resolving Conflict
* The Power of Forgiveness
* Parents and In-laws
* Good Sex
* Love in Action
Bestel by http://www.alphasa.co.za/
Wat behels die inhoud van die dissipelskap-kursus? Kan 'n mens dit aankoop? Ek sien Deon B doen 'n video program oor die huwelik. Gee jy om om my meer inligting van die ook te gee asb?
groete
Andre
Ek het jou versoek aan Deon Loots, die skrywer en aanbieder-begeleier van die kursus, deurgegee.
Hy sal reageer en vir jou die detail gee van hoe om in te skakel daarby.
Sy e-pos adres is dissipel@gmail.com.
Groete
Chris van Wyk
Ek het die boodskap aangegee aan Deon. Hy sal jou kontak. Sterkte met julle proses.
Groete
Webmeester
Ons gemeente - VGK Ennerdale - het by n cluster ingeskakel en na n kuiertjie op die net is ek geweldig beindruk met u gemeente se gestuurdwees proses. Ek wil graag die dissipelskap kurses bestel, want ons wil ook n dissipelskap kurses aanbied en benodig goeie resources
Groete
Wessie