-
Begeleide Skrif-oordenking m.b.v. stilte, musiek en kuns. Geen inskrywings nodig – jy is welkom om net op te daag. Bring ’n notaboek as jy jou gedagtes wil neerskryf. Woensdae 18:30 in die Kerk...
-
GriefShare is vir mense wat ’n lewensmaat, ’n kind, ’n familielid of ’n vriend verloor het. Indien jy nie op die oomblik optimisties oor die toekoms voel nie, is dit heel moontlik omdat die pyn van hierdie verlies nog vir jou net te erg is....
-
Didage (Griekse woord vir lering) begin weer Woensdag 21 April om 18:30.
Jy kan weereens saam eet (R30 pp - bespreek vooruit) om 18:00.
GriefShare – Stephan Bothma
GriefShare is vir mense wat ’n lewensmaat, ’n kind, ’n familielid of ’n vr...
-
HAÏTI NOODLENIGING
Verskeie mense het navraag gedoen of die NG Kerk by die verskriklike ramp wat Haiti verlede week getref het, betrokke is en hoe gemeentes daarby kan inskakel. Lees meer.
...
-
Ons nooi alle lidmate uit om dié vraelys in te vul. Dit is regtig belangrik vir ons beplanning vir die jaar.
Spiritual Life Survey - meer inligtingSpiritual Life Survey - Klik hier om dit in te vul...
-
Didage (Griekse woord vir lering) begin weer Woensdag 27 Januarie om 18:30.
Jy kan weereens saam eet (R30 pp - bespreek vooruit) om 18:00.
Alpha Huwelikskursus – Deon Binneman
Oor 8 weke gesels egpare oor belangrike sake wat maklik in die gejaag va...
-
Daar is niks meer belangrik vir ons in hierdie gemeente as jou geestelike groei nie. Of jy nou kort of lang op die pad van geestelike groei is, ons wil alles doen wat ons moontlik kan om jou te help op jou geestelike reis.
Daarom vra ons elke gemeent...
-
Bybelvaardighede – Rethie van Niekerk
Ons gaan inleidend kyk na ‘n paar basiese Bybellees-metodes en dit elke week op ons eie oefen. Aan die einde van die kwartaal kan jy besluit watter metode by jou pas, sodat die Woord ook die “run of the house...
-
Bybelskool oor die evangelie van Markus
Ons lees die evangelie van Markus in samehang met ooreenstemmende gedeeltes in die ander evangelies. Dit sluit weer die gebruiklike daaglikse blog in. Meer inligting....
-
Op pad met God – Mariette Rossouw
Ons lees die Bybel saam, en vind verrassende wyses om die werklikheid van God in jou lewe te beleef. Op pad met God is vir jou as jy geestelik wil groei, ‘n nuwe visie of geestelike tuiste soek, gewoon net ‘n afp...
-
OP PAD MET GODOns lees die Bybel saam en vind verrassende wyses hoe verskillende geestelike gewoontes jou kan help om die werklikheid van God in jou lewe raak te sien en te beleef. Jy leer ook op watter maniere God met jou praat, wat Sy wil vir jou le...
-
Alpha Huwelikskursus – Deon Binneman
Oor 8 weke gesels egpare oor belangrike sake wat maklik in die gejaag van die daaglikse lewe nie aandag kry nie. Elke paartjie se privaatheid word gerespekteer. Koste: R100 per paartjie vir die werkboek en R30 wee...
-
Hierdie praktiese huwelikskursus gee vir elke getroude paartjie die hulpmiddels vir die bou van ‘n sterk en gesonde huwelik wat ‘n leeftyd hou. Oor 8 weke gesels egpare oor belangrike sake wat maklik in die gejaag van die daaglikse lewe nie aandag k...
-
“Let the word of Christ – the Message – have the run of the house. Give it plenty of room in your lives. Kol 3:16 in The Message.
Gryp die bogenoemde teks jou aan die hart?
Wil jy graag meer tyd aan Bybelstudie spandeer, maar kom nie regtig d...
-
Die motto van die Bybelskool
“Let the word of Christ – the Message – have the run of the house. Give it plenty of room in your lives. Instruct and direct one another using good common sense. And sing, sing your hearts out to God!” Kol 3:16 ...
-
Geseënde Christusfees vir almal
Van al die personeel van ons gemeente...
-
Ons bid elke dag om 12:00 vir 5 minute, net waar ons is.
Bid dat die Woord baie ruimte in jou (en ons gemeente) se lewe sal hê - dat dit die “run of the house” sal hê.
Bid vir reën!
...
-
Op pad met God – Mariette Rossouw
Ons lees die Bybel saam, en vind verrassende wyses hoe geestelike gewoontes jou help om die werklikheid van God in jou lewe raak te sien en te beleef. Op pad met God is vir jou as jy geestelik wil groei, ‘n nuwe vi...
-
Immergroen Ouerskap – Lynette van Wyk
Die gewilde kursus van Hettie Brittz (Kweek Kinders met Karakter, Kweek Gesonde Gesag) en Andalene Salvesen word in sewe modules aangebied. Koste is R500 per ouerpaar en sluit twee werkboeke in. ‘n Gepaste ty...
-
Alpha Huwelikskursus – Deon Binneman
Oor 8 weke gesels egpare oor belangrike sake wat maklik in die gejaag van die daaglikse lewe nie aandag kry nie. Elke paartjie se privaatheid word gerespekteer. Koste: R100 per paartjie vir die werkboek en R30 wee...