|
09 Februarie 2012
Posted in
Webmeester -
Formatering
Ons lees van 12 Januarie 2012 af Paulus se vier briewe wat hy uit die gevangenis in Rome skrywe aan die gemeentes in Filippi, Kolosse (ook bedoel vir Laodisea) en Efese, sowel as aan Filemon, en sluit af met sy drie pastorale briewe aan Timoteus en Titus .
Filemon was waarskynlik 'n geestelike leier van Kollosse (Kol 4:9 – Onesimus, sy slaaf, is "een van hulle"). Die vier gevangenis briewe is waarskynlik deur Tigikus
(Kol 4:7,9; Ef 6:21) en Onesimus (Kol 4:9 – Filemon se slaaf) afgelewer in die vroeë sestiger jare van die eerste eeu, moontlik op dieselfde reis.
| 234234 | 23423 |
| 234234 |
23423 |
| < Vorige |
|---|






