• Tuisblad

Get your own NG Kerk Somerstrand Webtuistes account in seconds


(Must be at least 4 characters, letters and numbers only.)
We send your registration email to this address. (Double-check your email address before continuing.)

The site you were looking for, http://ngkerksomerstrandcoza.www.ngkerksomerstrand.co.za/, does not exist.

Onlangse opmerkings

  • Avatar

    Charel

    |

    Yeah my naam is in een van Rethie van Niekerk se preke!!!!

  • Avatar

    theo havemann

    |

    Jammer ons het dit gemis. was uitstedig. geluk vir die organiseerders

  • Avatar

    Mariette

    |

    Wat ‘n voorreg om in hierdie gemeente God te kan dien en aanbid! Ek was baie geraak deur die inhoud van die skrifgedeeltes én die preek – die hele diens.
    Ek moes weer hoor dat ‘n intieme verhouding met God, wat meebring dat ons Sy wil leer ken, elke dag selfdissipline vra vir ons binnekamer en stiltetyd. Dat ons aan Sy voete Sy stem sal leer ken, en kan hoor wat Hy vir ons sê. En om ons oop te stel vir die werking van die Gees.
    Mag Jesus elke dag ‘n groter werklikheid in óns gees word – tot Sy eer.

  • Avatar

    Mariette

    |

    Baie dankie vir almal wat meegewerk het aan hierdie mees besonderse diens. Wat ‘n belewenis! Loof God dat Hy voor ons uittrek, én ons seën!

  • Avatar

    Martin Botha

    |

    Ds D Loots,ja baie seen en geniet die Werk!U is nog steeds soos n lidmaat van VGK Bloemendal

Kontak ons

Kerkgebou

Praat met ons