Belê in die koninkryk van God – “Tiende”-maand Dankofferfees
In die finansiële wêreld word daar baie gemaak van die term: “return on investment” – ROI. Opbrengs op belegging – OOB. Dit meet die effektiwiteit van ‘n belegging. Dit is ‘n eenvoudige formule om te gebruik. Jy verdeel die opbrengs van die belegging met die koste daarvan. Die resultaat word uitgedruk deur ‘n persentasie of […]